MARANATA AANBIDDING SENTRUM BYBELKOLLEGE 

AANSOEK OM TOELATING 

 

Hoof van Bybelkollege
Pastoor Tinus en sy vrou
Sus Maré de Jager.

 

Kies die jaar waarvoor u aansoek doen:                                                                       

Persoonlike en algemene Inligting:

Verskaf asseblief jou Eposadres:

Van:

Nooiensvan

Voorname:

Noemnaam:

Titel:

ID Nommer:

Telefoonnommer (Huis) insluitend skakelkode:

Telefoonnommer (Werk) insluitend skakelkode:

Selfoonnommer:

Posadres en poskode:

Woonadres:

Nasionaliteit:

Huistaal:

Huwelikstatus:

Inligting met betrekking tot u geestelike lewe:

Kerkverband:

Huidige Gemeente:

Vraag 1: Is u wedergebore volgens Joh.3:3-6

U moet Ja of Nee antwoord

Vraag 2: Het u die Gawe van die Heilige Gees ontvang met die uiterlike spreke van tale volgens Hand.2.47

U moet Ja of Nee antwoord

Vraag 3: Is u gedoop as gelowige deur onderdompeling?

U moet Ja of Nee antwoord

Vraag 4: Glo u die Bybel is die geinspireerde Woord van God en die enigste onfeilbare gids met betrekking tot die verlossing en redding van die mens?

U moet Ja of Nee antwoord

Vraag 5: Glo u dat God geopenbaar is as die Vader en die Seun en die Heilige Gees?

U moet Ja of Nee antwoord

Vraag 6: Glo u dat Jesus, die Christus, die Messias, die Seun van God is?

U moet Ja of Nee antwoord

Mediese Inligting:

Vraag 7: Het u enige gestremdheid/siektetoestand?

U moet Ja of Nee antwoord

Indien "Ja" spesifiseer

    

Vraag 8: Is u allergies vir enige medikasie

U moet Ja of Nee antwoord

Indien "Ja" spesifiseer

    

Hiermee gee ek toestemming aan die Bybelkollege en/of ‘n geneesheer om in ‘n noodgeval, indien dit nodig mag wees, my te behandel en/of te hospitaliseer.

Vraag 9: Wat is u kwalifikasies? Kies 'n opsie

    

Vraag10: Was u voorheen verbonde aan 'n Bybelkollege?

U moet Ja of Nee antwoord