|
| Missie | Geloofsverklaring | Vennootskap | Jeug | Kontak Ons |
| Mission | Faith Statement | Partners | Youth | Contact us |
| Preke | Bybelkollege | Selmateriaal |
|
Om aansoek te doen vir toelating tot ons Bybelkollege Kliek Hier |
![]()
|
![]()
|
![]()
|
![]()
|
|
Kliek op fotos bo om te vergroot |
|
|
1. Kurrikulum van die Kollege:
|
Eerstejaar |
Tweedejaar |
Derdejaar |
|||||||||||||||||||||||||
|
Sertifikaat in dissipelskap |
Sertifikaat |
Diploma |
|||||||||||||||||||||||||
|
Die Godheid |
|
|
|
|
|
Die Naam van Jesus |
|
|
Old Testament |
|
|
|
|
|
|||||||||||||
|
Grondbeginsels |
|
|
|
|
Wapenrusting van God |
|
|
(Profete, Jesaja - Maleagi) |
|
||||||||||||||||||
|
Persoonlike Ontwikkeling 1-2 |
Belydenis |
|
|
|
|
|
|
Basiese Leierskapskursus 1-3 |
|
||||||||||||||||||
|
Christelike Karakter 1-2 |
|
Geestelikegesag 1-2 |
|
|
|
Leierskapsbediening |
|
|
|
|
|||||||||||||||||
|
Nuwe Verbond |
|
|
|
|
Genesing |
|
|
|
|
|
|
Kerkadministrasie |
|
|
|
|
|||||||||||
|
Finansiële wysheid |
|
|
|
Musiekbediening |
|
|
|
|
Motivering |
|
|
|
|
|
|
||||||||||||
|
Prioriteite van die lewe |
|
O.T (Judges - Songs) |
|
|
Principles of Christ |
|
|
|
|
||||||||||||||||||
|
Gebed 1 |
|
|
|
|
|
|
Marriage and Family |
|
|
Gospel of John 2 |
|
|
|
|
|||||||||||||
|
Gebed 2 |
|
|
|
|
|
|
Study of Romans |
|
|
|
Leierskapsprofiel |
|
|
|
|
||||||||||||
|
Gebed 3 |
|
|
|
|
|
|
Die Liefdeswandel |
|
|
|
Uitnemendheid van Bedieninge |
|
|||||||||||||||
|
Old Testament (Gen - Jos) |
|
Familie |
|
|
|
|
|
|
Skool van Gehoorsaamheid |
|
|
||||||||||||||||
|
Values of Christ |
|
|
|
Kinderopvoeding |
|
|
|
|
Teologie van Aanbidding |
|
|
||||||||||||||||
|
The Gospels & Acts |
|
|
|
Lewe van Aanbidding |
|
|
Study of Corinthians |
|
|
|
|||||||||||||||||
|
(Matthew, Luke, John & Acts) |
Geestelike vaderskap |
|
|
Belangrikheid van Hebreeus |
|
||||||||||||||||||||||
|
Vrugte vd Gees 1 |
|
|
|
Gospel of John 1 |
|
|
|
Grieks |
|
|
|
|
|
|
|
||||||||||||
|
Vrugte vd Gees 2 |
|
|
|
Bedieningsanalise |
|
|
|
Kuns van Interpretasie |
|
|
|
||||||||||||||||
|
Vrugte vd Gees 3 |
|
|
|
Ondersteunende gawes |
|
|
Kuns van Prediking |
|
|
|
|
||||||||||||||||
|
Geloof |
|
|
|
|
|
|
Praktiese Bediening 1 & 2 |
|
Kommunikasie vandag |
|
|
|
|||||||||||||||
|
Heilige Gees Leiding |
|
|
Evangelisasie |
|
|
|
|
Effektiewe Pastors |
|
|
|
|
|||||||||||||||
|
Survey of the Letters |
|
|
Sielewenners |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
||||||||||
|
Skills Development |
|
|
|
Skills Development |
|
|
|
Skills Development |
|
|
|
|
|||||||||||||||
|
Computer Basics |
|
|
|
e-Mail Basics |
|
|
|
|
Improve your English |
|
|
|
|||||||||||||||
|
How to learn |
|
|
|
|
|
Improve Personal Relations |
MicroSoft Word |
|
|
|
|
||||||||||||||||
|
Use spare time effectively |
Increase self-confidence |
|
Managing People |
|
|
|
|
|
|||||||||||||||||||
|
Ministry Praxis |
|
|
|
|
Improve your conversion |
|
Say a few words effectively |
|
|||||||||||||||||||
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Ministry Praxis |
|
|
|
Ministry Praxis |
|
|
|
|
|
|||||||||
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
2. Kostes
Met ingang van Januarie 2010 sal die kollegefooie vir elke student as volg wees:
Registrasiefooi (Betaalbaar by Registrasie) R 150.00
Lesings R 1,815.00 (of R180.00 oor 10 maande)
Neem Kennis: Daar sal verdere kostes gedurende die jaar wees, soos bv. sakwapens, balkie, toga, ens.
3. Kleredrag
Mansstudente: Kollegebaadjie (navy) ligblou hemp, grys langbroek met grys sokkies
Damesstudente: Kollegebaadjie (navy) vit bloes met ‘n donkerblou (navy) romp/langbroek
4. Kollegereëls
4.1 Met registrasie is die registrasiefooi betaalbaar en Kollegegelde is stiptelik tydens elke module betaalbaar. Die registrasiefooi is nie terugbetaalbaar nie.
4.2 Van studente word verwag om hul studies biddend te voltooi en streng by roostertye te hou.
4.3 Elke vak moet voor elke toets minstens driekeer deur gelees word.
4.4 Studente moet saam met hul teoretiese opleiding ook gereeld hul praktiese opleiding voltooi.
4.5 Studente moet onder die leiding van die Heilige Gees studeer.
4.6 Die vereiste eksamen slaagsyfer is 50%
4.7 Die Dekaan sal gereed wees om by te staan met berading en algemene inligting.
4.8 Na die suksesvolle aflegging van die vakke tydens enige semester (½ akademiese jaar) en die volle vereffening van alle uitstaande finansiële verpligtinge, kan studente kwalifiseer vir die volgende semester.
4.9 Waar van toepassing, sal Pastorale studente later beide praktiese en teologiese opdragte en voorwaardes moet nakom om in aanmerking te kom vir verordening. (Die verkryging van ‘n kollegediploma maak ‘n student nie outomaties ‘n kanidaat vir verordinering nie.)
4.10 ‘n Bywoning syfer van 90% p.j. word van elke Bybelkollegestudent verlang (alleenlik siekte of dood van afhanklikes sal vir goedgekeurde afwesigheid kwalifiseer.)
4.11 Sertifikate sal tydens ‘n Sertifikaatplegtigheid uitgereik word na die suksesvolle aflegging van ‘n volle semesterkursus.)
4.12 Kleredrag vir kollegenaweke moet ten alle tyd netjies wees. Ook moet die kleredrag van studente in die openbaar respek afdwing. Tydens kollegenaweke moet alle studente die voorgeskrewe kollegedrag dra.
5. Verpligtinge teenoor plaaslike gemeentes.
Studente moet alle dienste en byeenkomste van hulle plaaslike gemeentes getrou ondersteun.
Studente moet hulself ten volle onderwerp aan die gesag van hul plaaslike leraar.
Mag die seën van die Here op al ons studente rus. Onthou, selfdissipline en getroue studies veseker sukses. Aanhouer wen. Jesus stel nie net belang in wie begin nie, maar wie die mylpaal suksesvol bereik.
Groete,
PASTOOR TINUS DE JAGER
Om aansoek te doen vir toelating tot ons Bybelkollege Kliek Hier
This Website is proudly Designed, Hosted and Maintained by: